VOORBLAD

PROFESSIONELE FOTOGRAFIE



Ek is gebaseer in die Oos-Rand, Suid Afrika, en bedien die Gauteng area al sedert 1995.

Blaai gerus deur my portfolio voorbeelde. Daar is aparte bladsye vir KommersiŽle, Mode en Trou foto's.

Ek is ook uitgerus om gespesialiseerde werk te doen, byvoorbeeld die sogenaamde 'virtuele toere'.

Vir die beste resultate is dit belangrik dat u rekenaar monitor reg ingestel is. Daar is 'n spesiale kalibrasie bladsy met 'n paar maklike stappe om hiermee te help.

Druk my besigheidskaartjie uit vir toekomstige verwysing.

Kontak my deur die kontakvorm te voltooi, of per telefoon by:

011-826-2517 of 083-340-7358



Dankie vir u ondersteuning,

Morne' Boucher
(N.DIP Fotografie)